Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?) [boodskap #51944] |
Thu, 18 October 2001 22:09 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Swart Simon wrote:
> Raai, raai Grahame, van wie se lippe het hierdie woorde geval? 'n
> Voorganger van PW, ja. 'n "Opregte" man met "integriteit"? Wat sou jy sê?:
>
> "Dit bring my dadelik tot die punt waarin die
> naturelle-onderwysersorganisasies nog altyd die grootste belang gestel het,
> naamlik die basiese beginsels ten opsigte van hulle besoldiging. Die
> slagspreuk taamlik algemeen deur hulle aanvaar, is "gelyke betaling vir
> gelyke werk", waarmee bedoel word gelyke betaling met die blanke en verder
> "betaling volgens kwalifikasies sonder inagneming van ras of kleur". Ek wil
> dit derhalwe baie duidelik hier uitspreek dat hulle uitgangspunt, waar hulle
> hierdie eise stel, totaal verkeerd is. Die lone wat blanke onderwysers
> verdien is glad nie 'n bruikbare of toelaatbare kriterium vir die
> Bantoe-onderwysers nie."
>
|
|
|
|
|